Graanland se graanhanteringstoerusting langs ’n silosak teen sononder.

Waar ingenieursweseLandbou ontmoet

Ingenieurs­kundigheid

Praktiese ontwerp- en vervaardigingskennis.

Landbou Kennis

Praktiese Oplossings vir die plaas.

Vervaardiging

Silosak toerusting en OEM parte

Velddiens

Herstelondersteuning binne ’n radius van 100 km.

CNC-presisie

Presisiekomponente. Gehaltewerk. Kort leitye.

Versoek ’n kwotasie

Landbou Ingenieurswese & Toerusting in die Wes-Kaap

Graanland in Malmesbury vervaardig landboutoerusting, CNC-komponente en vervangingsonderdele. Ons bedien boere, vervaardigers en herstelwerkswinkels; CNC- en vervangingsonderdele kan landwyd per koerier versend word.

Ons Masjiene

Ons Dienste

Presisie draaiwerk

Draaiwerk

Presisie draaiwerk vir die vervaardiging en herstel van komponente volgens spesifikasie.

Akkurate freeswerk

Freeswerk

Akkurate freeswerk vir pasgemaakte onderdele, herstelwerk en industriële toepassings.

Hoë-presisie CNC-bewerking

CNC-bewerking

Hoë-presisie CNC-bewerking vir konsekwente kwaliteit en komplekse komponente.

Gutswerk aan metaal en sweislasse

Gutswerk (gouging)

Professionele gouging-dienste vir die verwydering van sweislasse en voorbereiding van metaaloppervlaktes.

Presisie lasersnywerk

Lasersnywerk

Lasersnywerk word deur buitediensverskaffers gereël. Omvang en leityd word met jou kwotasie bevestig.

Presisie CNC-buigwerk

CNC-buigwerk

CNC-buigwerk word deur buitediensverskaffers gereël vir jou vervaardigingsprojek.

Sweiswerk en metaalvervaardiging

Sweiswerk

Sterk en duursame sweiswerk vir herstelwerk, strukture & vervaardigingsprojekte.

Herstelwerk aan landboutoerusting

Landbouherstelwerk

Betroubare herstelwerk aan landboutoerusting om stilstand te beperk en produktiwiteit te verbeter.

Pasgemaakte metaalvervaardiging

Vervaardiging

Pasgemaakte vervaardiging van komponente, strukture en oplossings volgens kliëntbehoeftes.

Meganiese ontwerp en tegniese tekenwerk

Meganiese ontwerp en tekenwerk

Meganiese ontwerp en tegniese tekenwerk vir akkurate vervaardiging en projekbeplanning.

Sedert Februarie 2005 onder huidige bestuur

Ons kombineer landbou-ervaring met praktiese masjienbewerking en vervaardiging. Bespreek die toepassing, hoeveelheid en sperdatum direk met Jacobus.

9

Draai, Frees en Boorwerk

9

Sweiswerk

9

Uitbestede lasersnywerk en CNC-buigwerk

9

2D en 3D Ontwerp van parte en toerusting

Meer Oor ons

Graanland is sedert Februarie 2005 onder die huidige bestuur. Die onderneming handel as Bright Spark Trading 32 CC t/a Graanland, met die werkswinkel in Malmesbury.

Persoonlike diens, gehaltewerk en duidelike leitye vorm die grondslag van ons werk. Jacobus help met navrae oor nuwe masjiene, CNC-werk, herstelwerk en vervangingsonderdele.

Kontak ons

Graanland landbou-ingenieurswerke logo

Pasgemaakte toerusting

Bespreek graanawegare, oorry-ontvangsbakke, 3 ton-tipwaens en Quickhitch-toerusting op bestelling. Konfigurasie en leityd word volgens jou toepassing bevestig.

Bekyk graanawegare | Ander toerusting

Van Malmesbury na jou werksplek

CNC- en vervangingsonderdele: landwye koerieraflewering. Velddiens: binne ’n radius van 100 km. Bespreek ondersteuning deur diensvennote vir masjiene elders in Suid-Afrika.

Bespreek jou navraag met Jacobus
022 482 3285 | 071 869 8640 | WhatsApp
jacobus@graanland.co.za